Die Blitsbokke se kans om vanjaar weer die Dubai-sewestoernooi te wen het Sondag teen Nieu-Seeland tot ’n einde gekom.